jumping castles for hire and to buy in Tshwane/Pretoria area contact us jumping castles for hire and to buy in Tshwane in Pretoria area
Kings Jumping Castles Pretoria eBoek: Balloon Dunk Hoe om jou eie te maak Themes Princess
Slides Gladiators
Kids Jumping with joy View our Videos  follow us on facebook  follow us on twitter
Spring Kasteel Katalogus 2016
  omtrent ons

eBoek: Hoe om 'n Balloon DunK te maak

(Kliek hier om Balloon Dunk te HUUR)
(kliek hier om gemaakte balloon dunk TE KOOP)
SIEN ONDER om die eBoek TE KOOP hoe om jou eie te maak

Balloon Dunk

Koop eBoek: Maak jou eie "Balloon Dunk"

Die aflaaibare eboek verduidelik stap vir stap hoe om 'n "balloon dunk" te maak. Dit gee ook 'n lys van materiale benodig en gereedskap, wat gebruik word om die aan mekaar te sit. Ons gee ook detail fotos van elke gedeelte van belang.
Die Balloon Dunk is een van die lekkerste items waarmee ek te doen gekry het, ons gesin en vriende het al oor die 200 ballone deurgewerk en die kinders kry net nie einde nie... die groot mense ook.
Die Balloon Dunk kan gebruik word vir fonsinsameling, span bou, skool geleenthede en partytjies of sommer maar net vir bietjie pret. Twee (2) speletjies wat my kinders en vriende al uitgedink het met die Balloon Dunk is:
    Pay
  • Die algemeenste een is om iemand te oorreed om onder die ballon te sit en die ander gooi die teiken tot die ballon breek en die "slag-offer" nat word.
  • Dan is daar "Russian Rolette" die een kry 'n gooi beurt en ander een sit onder die ballon, as die ballon nie breuk dan word die plekke geruil en so aan tot die ballon breuk.
eBook Index BETALINGS
Alle betalings word deur 'n veilige betaal medium gedoen en deur gewonde EFT van die onderste banke.
Klik op die "Buy Now" en volg die aanwysings.
Ongelukkig is die gedeelte in engels
Pay

KLIEK OP PRENTJIES ONDER

Koop of Huur Tydelike Tattoe Masjien
TYDELIKE TATTOO's

Huur of Koop Skuim Masjien
SKUIM MASJIEN

To Hire or buy Wrecking_Ball
NUUT Wrecking Ball

Balloon Dunk or Dunk Tank
BALLOON DUNK

We are animal friendly
Kastele verhuur/ te koop
spesiale aanbiedings
diens omgewings
aanlyn bespreking
getuigskrifte
vrae en antwoorde
kontak ons
VINNIGE KONTAK
madelein@kidstime.co.za
verhurings | Verkope | Kopiereg | Huur ooreenkoms | termes en kondisies | Privaatheid Kennisgewing Sitemap | Jumping Castles Pretoria
               
Gauteng pretoria, Castles Joy for kids Free Party invitations Free Party ideas One Time online bookings Our area for services KMI Houseplans kings jumping castles to hire house plans Afrikaanse springkasteel webblad vir Pretoria Kontak ons vir springkasteel verhurings Ons springkasteel produkte Castles pretoria- write seo keywords here, jumping castles, castles, inflatables, jumping castles in pretoria, cheap castles, jumping castles for hire and to buy in Tshwane in Pretoria area amandasig, chantelle, akasia, the Orchards, fundus, rosslyn, patryshoek, bon accord, onderstepoort, phillip nel park, danville, elandspoort, wes park, kwaggasrand, lotus gardens, valhalla, zwartkop, clubview, sutherland ridge, mooiplaats, eldoraigne, die hoewes, rooihuiskraal, higveld, south downs, irene, pierre van ryneveld, rietvallei, Moot/Pretoria North / Zambezi Pretoria East, Midrand / Centurion, Waterkloof, Brooklyn, Groenkloof, Villieria, Silverton, wonderboom, wonderboom south, Montana, dorandia wolmer, annlin, pretoria north, mountainview, rietfontein, waverley, queenswood, daspoort, pretoria gardens, pretoria tuine, pretoria west, magalieskruin, arcadia, hatfield, murrayfield, die Wilgers, faerie glen, wapadrand, jan niemand park, doornpoort, montana, montana tuine, sinoville, zambezi country estate, pumulani, Theresapark