Hoe weet ek of daar nog kastele beskikbaar is vir my partytjie?

Antwoord: Deur die aanlyn vorm te voltooi, sal ons 'n epos ontvang met jou bespreking versoek. Ons verifieer die datum en kasteel benodig se beskikbaarheid, ons bevestig dan telefonies of per epos die datum, tyd en kasteel beskikbaarheid

Back to index

 

Hoe werk die betalings vir die springkastele?

Antwoord: Wanneer ons beskikbaarheid bevestig stuur ons jou die Huur ooreenkoms en ons bank besonderhede

Back to index

Hoe weet ek my bespreking was suksesvol?

Antwoord: Jy sal epos ontvang om te bevestig dat die kasteel soos versoek beskikbaar is , Sodra ons bewys van betaling ontvang het, sal ons jou inkennis stel dat die bespreeking suksessvol is.

Back to index

Hoekom benodig jul kopie van my ID/ Bestuurlisensie?

Antwoord: As gevolg van vorrige ondervinding van verliese en gesteel kastele moet ons die reel toepas om toekomstige verliese te verhoed.

Back to index

Kan ek self die kasteel afhaal en terug bring?

Antwoord: Ja, Ons sal ons adres beskikbaar maak sodra jy die opsie kies.

Back to index

Kan julle aflaai en kom haal, maar nie die opstel en opslaan?

Antwoord: Ja, maak asb reelings met ons.

Back to index

Wat is jul aflewerings tye?

Antwoord: Aflewerings probeer ons normaal weg tussen 08:00 en 09:00. Bespreek asb jou vereistes met ons dat ons jou as klient tegemoet kom.

Back to index

Wat is jul optel tye?

Antwoord: Ons tel, selfde dag aflewerings, op tussen 17:00 en 18:00, maar naweek verhurings tel ons op vanaf 16:00

Back to index